“Ek wil graag hê dat mense my moet onthou as die meisie wat nooit tou opgegooi het nie en wat te danke aan God se genade haar droom kon uitleef.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Kaylene Corbett"
Versoek dat Olimpiese swemmers weer mag oefen
“Dit is nou al meer as 50 dae dat sy nie in die swembad was nie en jy hoef nie ’n wetenskapprofessor te wees om te besef dat dit haar vertonings sal beïnvloed nie.”