“Hulle was dadelik bekommerd oor hoe hulle my sou raaksien tussen al die ander ouers en kinders wat daar saamdrom. Ons het toe begin dink aan maniere hoe ek meer sigbaar vir hulle kon wees.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Kemptonpark"
Befaamde Neuhoff-vyfling vier 40ste verjaarsdag
“Toe ons klein was en een van ons was stout, het ons almal ons hande opgesteek wanneer Ma gevra het wie die skuldige was.”
Egpaar vas ná dood van baba
Die kind se ma het aanvanklik aan die polisie gesê dat die kind dié betrokke dag nie asem gehaal het toe sy by hom kom nie.
Motor oortrek met koeëlgate ná skietery op R21
Twee mense is gedurende dié skietery beseer waarna hul motor oortrek met koeëlgate langs die snelweg gelaat is.
Bejaarde paar in huis aangerand
Die vrou (81) het erge kopbeserings opgedoen en is in ʼn kritieke toestand.
Vrou sterf toe motor en twee trokke bots
ʼn Vrou is dood en ʼn man is in ʼn kritieke toestand ná ʼn ongeluk Woensdagaand tussen ʼn motor en twee vragmotors in Kempton Park in die Oos-Rand.
Man sterf in Kempton Park-botsing
ʼn Man is Woensdagaand in ʼn botsing in Kempton Park, Johannesburg oorlede.
Sewejarige van Kemptonpark verdrink in KZN
‘n Sewejarige seun van Kemptonpark in Johannesburg het Maandag in ‘n strandmeer by Glenmore-strand, noordoos van Port Edward in KwaZulu-Natal, verdrink.
Plaasaanval: Boer en voorman geskiet
Gert van Wyk, ʼn boer van die Bapsfontein-omgewing in Gauteng, en sy plaasvoorman is Maandagoggend op hul plaas, Tweefontein, aangeval en geskiet.
Rower sterf ná mislukte rooftog
ʼn Vermeende rower is Sondagmiddag in Kemptonpark buite Benoni doodgeskiet ná ʼn onderonsie met die polisie.