Laat die kerke help – met oop deure, skryf ds. Jan-Louis Lee.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Kerke"
Kerke reageer op Ramaphosa se vergunning
Een kerkgroep wil nou vergoed word vir inkomste wat gedurende die algehele afsondering verlore gegaan het.
Kerkdienste kan voortgaan, maar met voorwaardes – Ramaphosa
“Ons het versoeke van geloofsleiers af oorweeg en besluit om aan van hierdie versoeke gehoor te gee.”
Kyk die president se toespraak oor kerke hiér:
Pres. Cyril Ramaphosa sal Dinsdagaand 19:30 na verwagting meer besonderhede oor kerkbyeenkomste tydens vlak 3 bekendmaak.
Afsondering: Kerke maak plan nadat kollekte, dankoffers kwyn
“As lidmate skielik hul inkomste verloor, is hulle natuurlik nie meer in die posisie om dieselfde offergawes te gee nie.”
Afsondering: Só maak kerke tydens Paasfees
Vir die Morawiese Kerk sal dit die eerste keer in 560 jaar wees dat lidmate nie bymekaarkom vir die voorlees van die lydensgeskiedenis nie.
Ons kerke is gesluit, waar is God? Sien Hom vandag raak by jou
Hoor Hom praat vandag deur jou rekenaar of op jou skerm of foon of radio. Hy is by jóú. Bêre sy woorde vandag in jou hart, maak dit deel van jou lewe elke dag. En ongeag wat gebeur… Sien sý lig raak wat deur jóú donker breek… Sien die rus, redding en veiligheid raak wat daar is vir jou.
Volg ʼn erediens regstreeks op sosiale media
Maroela Media het ʼn lys saamgestel van kerkdienste wat jy Sondag regstreeks kan volg.
Covid-19: Kerke, begrafnisondernemers raak kreatief
Begrafnisse sal voortaan moontlik per uitnodiging hanteer moet word.
Beraad vir kerke: ‘Vat hande, veg saam armoede’
Geestelike en fisieke armoede is aan die orde van die dag en om dié rede het Solidariteit Helpende Hand besluit om die #HelpendeKerke-beraad aan te bied om daadwerklik aandag te gee aan dié kwessies.
Kerke in die spervuur
Mag hierdie gebeure ons ook daaraan herinner dat geboue nie die Kerk van Christus is nie, dit is maar net die plek waar Christus se kerk bymekaarkom om Hom te aanbid. Dit is die plek waar gelowiges die geleentheid het om dinge vir mekaar te doen.
Woede oor voorstel dat staat kerke reguleer
“Dit maak ʼn bespotting van die demokrasie en is ʼn belediging vir die godsdiensleiers wat tot dusver aan die demokratiese proses met die portefeuljekomitee oor samewerkende regering en tradisionele aangeleenthede deelgeneem het.”