Dit was in September 1992 dat ek in Wene, Oostenryk, aangekom het. Betyds vir die jaarlikse vergadering van die Internasionale Atoomenergie Agentskap (IAEA). Ek was pas aangestel as adjunk-permanente verteenwoordiger van Suid-Afrika by dié liggaam.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "kernwapens"
Noord-Korea sal bly klou aan sy grootste afskrikmiddel
Die wêreld is deesdae weer op hol oor Noord-Korea se kernvermoë en die moontlikheid dat president Donald Trump van Amerika eersdaags die “opperbevelhebber” van Noord-Korea, Kim Jong-un sal ontmoet.
Kan Suid-Afrika weer ’n kernwapen maak?
Wat van korrupsie? Myns insiens leen nuwe kernreaktors hulle nie noodwendig tot meer korrupsie as byvoorbeeld steenkoolkragsentrales of aanlegte vir son- of windkrag nie. Dit is wel gevaarliker in die hande van nepotistiese aanstellings.
Internasionale Veldtog vir die Afskaffing van Kernwapens verower Nobelprys vir Vrede
Met die toekenning wil die Nobelkomitee, wat die prys toeken, weer die aandag vestig op die gevaar van kernwapens en die voortgesette stryd om die wêreld vry van kernwapens te maak.
Hoe voorspel mens Noord-Korea se spel met vuur?
In Oos-Asië pak donker oorlogswolke saam namate Noord-Korea toenemend sy middelvinger vir die internasionale gemeenskap wys. Dis van daardie diktatuur dat die lewe van miljoene mense in Asië – en dalk ook in die VSA – afhang.
Nuuskommentaar: Wat bly oor ná kernoorlog?
Dit lyk aan die hand van verskeie gebeure in verskillende lande of die wêreld nog ’n geruime tyd onder die wolk van kernwapens sal moet leef, en leer om daarmee saam te leef.
Twee jaar later en kernooreenkoms met Iran toon sukses
Twee jaar ná die ondertekening van die kernooreenkoms tussen Iran en Westerse lande raak dit moeilik vir die oorloglustiges wat die ooreenkoms as gevaarlik en verkeerd beskryf het om nog enigsins by die suksesvolle implementering daarvan verby te kyk.
Die mistieke Noord-Koreane en die Kim-dinastie
Noord-Korea se aanspraak dat hy vroeg in Januarie 2016 ʼn waterstofbom laat ontplof het, het die wêreld weer laat regop sit. Noord-Korea, ook bekend as die Demokratiese Volksrepubliek van Korea (DVRK), is die een land in die wêreld wat steeds vierkantig vasgevang is in die Koue Oorlog.
Iran en ses groot lande bereik kernooreenkoms
’n Kernooreenkoms is vroeg vanoggend tussen Iran en ses groot lande gesluit. Die ses lande is die VSA, Rusland, China, Duitsland, Frankryk en Brittanje. Die ooreenkoms is ná 18 maande lange onderhandelinge gesluit.