Nair se broer Krishnan het Maandag tydens die staat se aansoek om Nair vir psigiatriese evaluering te stuur, getuig sy broer het psigiatriese behandeling ontvang terwyl hy tronkstraf uitgedien het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Kessie Nair"
Man wat Ramaphosa k-woord noem, bly in arres
Ses aanklagte van crimen injuria en twee van aanhitsing en opstoking staar hom in die gesig nadat hy verlede week in ʼn video te velde getrek het teen Ramaphosa en hom meermale die k-woord genoem het.
Woorde met woede, beledigings en ʼn klomp haat
Ons vryheid van spraak om foute en oortredings uit te wys, behoort soewerein te wees en, alhoewel vryheid van spraak sekerlik elkeen se reg is, behoort ons so gou moontlik op te hou om onsself in die voet te skiet deur mense op grond van ras af te breek of te veroordeel.
MRK ondersoek ‘rassistiese video’
“Ons hou die kommer in gedagte wat sy familie oor sy geestesgesondheid uitgespreek het. Die kommissie is ook bewus daarvan dat mnr. Nair tans aangehou word.”
Man in arres oor k-woord in video
Nair is oornag in die plaaslike polisieselle aangehou in afwagting van sy eerste hofverskyning vanoggend.
Klag gelê oor video waarin man Ramaphosa die k-woord noem
“Ek doen hiermee ʼn beroep vir daai (k-woord)-staatspresident mnr. Cyril Ramaphosa, ja, ek bedoel, daai (k-woord)-staatspresident Cyril Ramaphosa om aangekla te word omdat hy dié nasie bedrieg.”