Raak die reis van die sitkamer na die kombuis nou vervelig? Optog! sorg weer die naweek vir opwinding in jou woonkamer met ʼn e-konsert deur Drie van die Bestes.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Kevin Leo"
Wen: Jannie Moolman en Kevin Leo by die Atterbury-teater
Twee gelukkige wenners staan elkeen die kans om ʼn dubbelkaartjie na die vertoning van Duet by die Atterbury-teater te wen.
‘7de Laan’-aktrise, 3 sangers sê koebaai vir vetjies
Vyf bekendes in die vermaakbedryf, onder wie ʼn 7de Laan-aktrise en drie sangers, gaan kykers dié jaar ʼn intieme blik op hul verslankingsreis gee wanneer hulle as deelnemers te sien gaan wees in die kykNET-werklikheidsreeks Slank.
Luister: Kevin Leo vier 21 jaar met eerste gospelalbum
Kevin Leo is ʼn kunstenaar wat geen bekendstelling nodig het nie. Sy jongste album – en ook eerste gospelalbum – XXI is onlangs vrygestel.
Jannie, Kevin gaan die verhoog laat dreun in ‘Duet’
Jannie Moolman en Kevin Leo is binnekort sáám op die verhoog te sien in ʼn “sentimentele reis” waarmee hulle beloof om met hul uiteenlopende repertoires te beïndruk.
BoekeJol- en Filmrolfees: Vrolike oggend vir vroue
ʼn Vrolike vrouefees lei vanjaar se tweede “BoekeJol- en Filmrolfees” in. Vroue kan verwag om ʼn heerlike ontbyt te geniet terwyl daar ingekleur, opgedollie, gesing en gelees word. Die tema vir die oggend se kleredrag is ook “die diva in jou”.
Resensie: Jakkals en Leo raak maats
Jakkie en Kevin het lank gewag voordat hulle hierdie CD uitgereik het, maar dit was die moeite werd, hoewel ’n mens voel dat Kevin dalk meer uit sy gemaksone moes beweeg en van Jakkie se poptreffers saam met hom moes sing.
Luister: Jakkals en Leo is ʼn duo-wenresep
Kevin Leo en Jakkie Louw, twee van Suid-Afrika se gewildste sangers, is weer saam op die verhoog met hulle duo-projek Jakkals en Leo.