“Jy het gesien wat buite die hof gebeur. Wat dink jy sal gebeur as die beskuldigdes borgtog toegestaan word?”
Alles vir die sleutelwoord "KFC-voorval"
KFC-voorval: Borgtogaansoek hervat
Die borgtogaansoek van drie van die vyf mans wat op ʼn aanklag van poging tot moord teregstaan in verband met die beweerde aanranding van ʼn egpaar op 3 Augustus by ʼn KFC-restaurant in Pretoria, sal Woensdag in die hof hervat word.
KFC-voorval: Raskaart word bekyk
“Ek stel dit aan jou dit was nie ʼn rassevoorval nie. Dit was net toevallig dat die klaers swart en die beskuldigdes wit is.”
KFC-voorval: ‘Egpaar vrees vir veiligheid’
Naidoo het aan die hof gesê voorvalle van rasgedrewe aanvalle is algemeen in sy polisiëringsgebied.
KFC-voorval: Vyf terug in hof
Drie van die beskuldigdes sal na verwagting om borgtog aansoek doen.
[Video’s] Vyf in hof oor KFC-voorval
Kyk hier na twee video’s van die voorval.
KFC-voorval: ‘Almal sien net een kant’
Die vyf mans wat in hegtenis geneem is in verband met die beweerde aanranding van ʼn egpaar verlede week by ʼn KFC-restaurant in Pretoria, staan nou op ʼn swaarder aanklag tereg.
Vyfde verdagte vas ná KFC-‘aanranding’
ʼn Vyfde verdagte is in hegtenis geneem in verband met die beweerde aanranding van ʼn egpaar verlede week by ʼn KFC-restaurant in Pretoria.
KFC-‘aanranding’: Drie borgtog geweier
Die polisie het bevestig dat van die beskuldigdes nog aanklagte van aanranding teen hulle hangend het.
Vier vas ná ‘rasaanval’ by KFC
In die video kan gehoor word hoe ʼn vrou herhaaldelik skree terwyl kru taal deur die mans gebruik word.