Die sewejarige seuntjie wat byna drie weke gelede in ʼn oop mangat in Soweto geval het, se liggaam is gevind.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Khayalethu Magadla"
Nooddienste staak soektog na sesjarige
Die soektog in die rioolstelsel in Johannesburg het niks opgelewer nie en die soektog sal nou tot ʼn nuwe fase oorgaan.
Nog dele van Johannesburg sonder water in soeke na seun
Tot dusver was daar nog geen teken van klein Khayalethu Magadla nie, maar dié spanne is daartoe verbind om berusting vir die vermiste sesjarige se familie te bring.
Soektog na vermiste Soweto-seuntjie duur voort
Die soektog na Khayalethu Magadla, ʼn sesjarige seuntjie wat verlede week in ʼn oop mangat in Soweto geval het, duur voort.
Watertoevoer in Johannesburg onderbreek in soektog na seun
Reddingswerkers is steeds desperaat op soek na ʼn sesjarige seuntjie wat verlede week in ʼn oop mangat in Soweto geval het.
Robotte ingespan in soektog na Soweto-seuntjie
Drywende bote met onderwater- en bowaterkameras kan moontlik help om klein Khayalethu Magadla op te spoor.
Seuntjie steeds vermis ná hy in mangat val
Nooddienswerkers het die sesjarige kind se gesin reeds op die ergste voorberei.