“Doelbewuste ontkleding is ʼn taktiek wat beamptes al vantevore gesien het.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Khayelitsha-video"
Khayelitsha-video: Man wás eers geklee, sê burgemeester
Dan Plato, die burgemeester van Kaapstad, sê ʼn man wat in ʼn video kaal uit ʼn plakkershut in Khayelitsha gedwing en hardhandig hanteer word, het aanvanklik klere aangehad en was nie besig om te stort of te bad nie.
Minister sê wetstoepassers se optrede was ‘barbaars’ en ‘wreed’
Dit volg na ʼn video wyd versprei is wat glo wys hoe wetstoepassingsbeamptes van die Kaapstadse metro ʼn man kaal uit ʼn plakkershut gedwing en hardhandig hanteer het.
Vier beamptes geskors ná man kaal ‘uit hut getrek word’
“Die polisiebeamptes het die man nie eers toegelaat om aan te trek nie en dit lyk of hulle hom in die openbaar wou verneder.”