Vyf mans is op die toneel dood verklaar terwyl nog twee mans ernstig beseer en na ʼn hospitaal gehaas is. Een van dié mans het later in die hospitaal aan sy beserings beswyk.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Khayelitsha"
Talle troeteldiere haweloos ná feestyd
Weens die Covid-19-pandemie, etlike werksverliese en verhoogde uitgawes laai al meer mense hul troeteldiere by diereskuilings af.
Twee kinderlykies uit dam gehaal
Die liggame is geïdentifiseer as die van twee sewejarige seuntjies wat verlede week vermis geraak het.
Ses mense doodgeskiet in Wes-Kaap
“Met hul aankoms is hulle meegedeel dat onbekende aanvallers talle skote binne en buite die perseel afgevuur het.”
Kaapse dierekliniek bedreig deur onwettige besetters
“Die meeste strukture wat opgerig is, is deur mense gebou wat nie eens in die strukture woon nie en beplan om die strukture uit te verhuur.”
Vier sterf in Kaapse brande
Die nooddienste is kort ná 04:30 na die eerste toneel ontbied.
Verkeersbeampte dood ná taxi hom sleep
Ander wetstoepassingebeamptes het die taxi agternagesit, maar die bestuurder het geweier om stil te hou.
Betogers in Khayelitsha bestook brandweerwa met klippe
Betogers het die brandweerwa omsingel en met klippe bestook.
Soektog duur voort na vermiste meisie
Die soektog duur voort na ʼn 12-jarige meisie van Kaapstad wat twee weke gelede op pad skool toe onder raaiselagtige omstandighede verdwyn het.
Sukkelende dierekliniek beroof
’n Boks met die dag se inkomste bestaande uit kosverkope en konsultasiegeld, is onder meer gebuit.
Covid-19: Eerste geval in Khayelitsha aangemeld
Daar is tans 310 bevestigde gevalle van Covid-19 in die Wes-Kaap aangemeld.
Polisieman buite sy huis doodgeskiet
Speurders was tot laataand op die toneel om leidrade en bewysstukke bymekaar te maak.
Polisieminister besoek toneel van Khayelitsha-skietery
ʼn Verdagte verskyn Dinsdag in die hof in verband met die Khayelitsha-skietery waar sewe mense doodgeskiet is.
Khayelitsha-skietery eis 7de slagoffer; een verdagte vas
ʼn Twee-en-dertigjarige man is Maandag in hegtenis geneem in verband met die Khayelitsha-skietery waar ʼn groep mans Sondag in die vroeë oggendure by ʼn huis…
Reusesoektog ná Kaapstad-skietery 6 eis
Volgens die polisie het die mans net wild begin skiet nadat hulle Sondag in die vroeë oggendure die huis binnegegaan het.
Een vas ná Khayelitsha-rooftog
Die groep toeriste is Vrydag in Khayelitsha beroof.
Toergroep in Khayelitsha beroof
Die toeriste het ʼn tuinbouprojek in die omgewing besoek.
Nog twee vroue wreed vermoor in Kaapstad
Twee vroue is Vrydag onderskeidelik in Gugulethu en Khayelitsha in Kaapstad vermoor.
Polisieman skiet inbreker dood
Die polisiebeampte, wat nie aan diens was tydens die voorval nie, het omstreeks 13:00 tuis gekom en die inbreker in sy huis betrap.
Een van Khayelitsha-vierling sterf
Een van die Khayelitsha-vierling, Bubele Mafenuka, is Donderdag ná ʼn kort siekbed oorlede.