“Die invloed van inheemse tale op Standaardafrikaans strek veel wyer as die opname van ’n paar leenwoorde. Op elke analisevlak kan die invloed van Afrika aangetoon word.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Khoisan"
Khoisan kry eie raad vir tradisionele leiers
Die parlement het die Wetsontwerp oor Tradisionele en Khoisan-leierskap aanvaar, wat ʼn struktuur skep vir die verteenwoordiging van die tradisionele leierskorps van die Khoisan.
Kaap van storms in stryd vir nuwe lughawe-naam
Die Wes-Kaap is al die afgelope 20 jaar die sirkus van die Suid-Afrikaanse politiek, en die herrie wat tans aan die gang is oor die hernoeming van die Kaapse lughawe wys die provinsie gaan nie maklik van sy reputasie as nasionale politieke hanswors afstand doen nie.
Chaos by vergadering oor lughawe-naam
Die vergadering moes tydelik gestaak word en sekuriteit is ontbied toe groepe oproerig geraak het, liedjies gesing en begin dans het.
Botswana kry ʼn nuwe president
Die land is selde in die nuus, omdat hier nie dinge – wat Afrika so dikwels die nuus haal – gebeur nie, naamlik opstande, onluste, diktatorskap, plunderings, staatsgrepe. Botswana gaan stilletjies sy gang en is ’n besliste suksesverhaal, sonder om dit self aan die groot klok te hang.
Ramaphosa sê Khoisan se griewe word ondersoek
Adjunkpres. Cyril Ramaphosa het Sondag, namens pres. Jacob Zuma, ʼn memorandum in ontvangs geneem van ʼn afvaardiging van die inheemse Khoisan-stamme.
Khoisan-groep verlaat Pretoria in goeie luim
ʼn Groep van vier Khoisan-aktiviste wat ʼn eetstaking by die Uniegebou in Pretoria gehou het, het Sondag die perseel verlaat en hul dankbaarheid uitgespreek vir die duisende Suid-Afrikaners wat hul saak ondersteun het.
Khoisan sal uitkamp ‘tot Zuma intree’
In die memorandum dring die inheemse Khoisan-stam daarop aan om erkenning van die Suid-Afrikaanse regering as die “eerste burgers” te kry.