ʼn Aanklagte van poging tot moord is teen die polisiebeamptes aanhangig gemaak wat Maandag in die vroeë oggendure ʼn musikant in Midrand geskiet en gewond het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Khulan Morule"
Polisie skiet op musikant
ʼn Saak van poging tot moord is teen die polisie aanhangig gemaak nadat hulle glo in die vroeë oggendure op ʼn bekroonde sanger in Midrand, Gauteng, geskiet en hom gewond het.