ʼn Saak van poging tot moord teen die musikant Khuli Chana duur voort, het die Gautengse polisie Maandag gesê.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "khuli chana musikant"
Musikant wou glo polisiemanne omry
Die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat (Opod) wou nie kommentaar lewer oor berigte dat die musikant, Khuli Chana, glo polisiebeamptes wou omry voordat hy geskiet is nie.