President Jacob Zuma oorweeg Pansy Tlakula, beleërde voorsitter van die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK), se versoek vir spesiale verlof.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Kieshof"
Tlakula: Wag eers, vra ANC
Die ANC sê die parlement moet eers wag vir die uitkoms van Pansy Tlakula, beleërde voorsitter van die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK), se appèl teen haar skuldigbevinding voor daar teen haar opgetree word.