Minstens 49 Oekraïnse soldate is glo dood nadat pro-Russiese separatiste ‘n vragvliegtuig naby die oostelike stad Luhansk neergeskiet het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Kiev"
Oekraïne-president word vermis
Kyk gerus na die video onderaan die berig van een van die betogers wat ‘n pleidooi lewer dat die wêreld hul aandag moet fokus op wat in Oekraïne gebeur.