“Jy leer met blase stap, ses dae en 90 kilometer later, die ongelooflike verligting en dankbaarheid dat ek dit gemaak het. Ons lewe is ʼn reis en ons stap in geloof saam met die Grootste Gids van alle tye. Met elke tree is Hy daar.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Kilimandjaro"
Foto’s: Met dapper en stapper na Kili-piek
“Ek het vir ʼn lang tyd saans in my bed gelê en gedink daar moet iets meer in die lewe wees.”
Brand woed op Kilimandjaro
Sowat 28 km² van Kilimandjaro is reeds verwoes in ʼn brand wat al vier dae lank woed.
Ek en my ereskuld
Daar is ’n ding soos ’n ereskuld. ’n Ereskuld moet jy betaal, anders krap hy soos ’n kewer hier in jou agterkop en hy bly pla. Ek het ook ’n ereskuld gehad. Myne het so gewerk:
83-jarige Kapenaar klim Kilimanjaro om vrou se as te strooi
Hy was uitgelag: op 83 jaar is sy lyf immers nie meer jonk en soepel nie, maar hy het elke tree met oorgawe gegee, en bo-op die piek, 5 685 m hoog, sy vrou se as gestrooi sodat sy saam met arende kan sweef.
Zulu was nie sy gewone self nie, sê ekspedisie-dokter
Die renjaer Gugu Zulu, wat op Kilimandjaro in Tanzanië gesterf het, het ʼn paar dae voor die ekspedisie gekla oor ʼn seer keel, het die span se mediese dokter, Roxanne Schutte, Woensdag gesê.
SA owerhede wil Gugu Zulu se liggaam terugbring huis toe
Die Nelson Mandela-stigting, die Suid-Afrikaanse regering en hul eweknieë in Tanzanië werk nou saam om die renjaer Gugu Zulu se liggaam huis toe te bring.
SA renjaer sterf op Kilimandjaro
ʼn Suid-Afrikaanse renjaer is Maandagoggend op berg Kilimandjaro in Tanzanië dood.
SA-student eerste vroue-kwadrupleeg op Kilimanjaro
ʼn Student aan die Universiteit Kaapstad (UK) het die eerste vroue-kwadrupleeg geword om berg Kilimanjaro uit te klim.
Luister: Hettie Brittz skryf oor genade
Hettie Brittz se nuutste boek, 10 Gebooie van Genade, gee lesers ‘n kykie na haar bergklimekspedisie teen Kilimanjaro uit en hoe dit haar pynlik stap vir stap nader aan God se genade gebring het.