Lede van die opposisie is toe bestook met projektiele, soos oopgedraaide waterbottels, ʼn koeldrankblikkie en die afgesnyde, skerpgemaakte punt van ʼn plastiekbottel.
Alles vir die sleutelwoord "Kimberley"
Vrou maak gru-vonds by buurvrou se huis
Dube se woonplek was nie gesluit nie, maar die buurvrou wou nie alleen die huis binnegaan nie en het gewag dat die polisie opdaag.
Polisie ‘gereed’ vir Kimberley-protes
Die provinsiale polisiekommissaris van die Noord-Kaap het Woensdag gesê die polisie is gereed vir ʼn beplande poging om bedrywighede in Kimberley Donderdag tot stilstand te bring.
Chaos bars los in Kimberley
“Die polisie moes van skokgranate en rubberkoeëls gebruik maak om die skare uiteen te jaag.”
Baba met steekwonde gevind
ʼn Pasgebore babaseuntjie is gister met steekwonde dood in ʼn woonbuurt in Kimberley aangetref.
Drie nou van moord aangekla ná wrede plaasaanval
Die drie mans wat in hegtenis geneem is in verband met die wrede aanval op Piet Els (86) en sy vriendin, word nou van moord aangekla nadat Els Dinsdag dood is.
Sakeman sterf maande ná wrede plaasaanval
“Hy het die afgelope twee tot drie weke erg gely. Dit is maar baie rof vir my ma, maar dit is ʼn verligting dat hy nie meer ly nie.”
Babadogtertjie vir ouerpaar ná groot hartseer
“Sy is ons tweede kans, ons is skoon versigtiger as wat ons moet wees met haar.”
Onwettige myners in Kimberley uitgesit
Die polisie het Donderdag die uitvoering van ʼn uitsettingsbevel van die hof in Kimberley en omgewing gemonitor.
Kimberley-plaasaanval: Vrou ook vas
Die bekende Kimberliet, Piet Els, en sy lewensmaat, Magrietha “Rikkie” Alsemgeest is op 23 Januarie op hul plaas sowat 10 km buite Kimberley aangeval.
Drie in hof ná Kimberley-plaasaanval
ʼn Derde verdagte is in hegtenis geneem in verband met die wrede aanval op Piet Els en Rikkie Alsemgeest.
Nog ʼn deurbraak ná aanval op Kimberley-paartjie
Die polisie het nog ʼn deurbraak gemaak in sy ondersoek na die wrede aanval op die bekende Kimberliet, Piet Els, en sy lewensmaat, Magrietha “Rikkie” Alsemgeest.
Bekende Kimberliet, lewensmaat op plaas aangeval
Hulle is glo vir ure aangerand en gemartel.
Gewilde kunstefees eindig: Glo ‘te wit en te Afrikaans’
Dié aankondiging volg glo kort nadat die fees verskeie kere as “té wit en té Afrikaans” bestempel is.
DA-raadslid loop deur oor FB-uitlating
“Jy kan hulle nie educate nie want hulle vloek jou en gang up en maak nog erger geraas om ʼn mens te tart…”
7 kinders, 1 vrou sterf in gru-botsing
“Die presiese oorsaak van die ongeluk is nog onbekend, maar dit blyk volgens omstanders dat een van die voertuie ʼn U-draai gemaak het toe die ongeluk plaasgevind het.”
6 sterf toe bakkie onder trok beland
Meganiese toerusting is gebruik om die liggame van die oorledenes uit die voertuigwrak te verwyder.
Derde verdagte vas ná Kimberley-rooftog
ʼn Derde vermeende rower is in hegtenis geneem in verband met ʼn gewapende rooftog by ʼn winkel in Kimberley.
Slaghuis-eienaar steel beeste, verkoop vleis
Twee van die beeste – bonsmaras met ʼn geraamde waarde van sowat R135 000 – was reeds geslag en sou by die slaghuis verkoop word.
Tweeling sterf in ongeluk met donkiekar
“Die trefslag van die botsing het veroorsaak dat die seuns etlike meters van die donkiekar geslinger is.”