Die ouditeur-generaal, Kimi Makwetu, is Woensdagmiddag oorlede.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Kimi Makwetu"
Tsakani Maluleke as nuwe OG voorgestel
Haar voorganger, Kimi Makwetu, is wyd gerespekteer.
‘Nie enkele staatsonderneming kry skoon oudit’
Staatsdepartemente sak al hoe verder weg in finansiële dryfsand.
Munisipaliteite: Gemeenskappe moet herbou wat ANC verwoes
Die jongste treurmare is dat slegs 18 munisipaliteite (8%) van die 257 munisipaliteite wat deur Kimi Makwetu, die ouditeur-generaal (OG), vir die 2017/18-boekjaar geoudit is, skoon oudits ontvang het. Hoekom moet dit ons woedend maak, én wat kan ons doen? Dr. Eugene Brink neem die kwessie onder die loep.
13 uit 18 skoon munisipale oudits onder DA-beheer
Boonop word die ouditeur-generaal se opdragte ter verbetering van gedrag aan munisipaliteite willens en wetens geïgnoreer.
Munisipale oudits ʼn ‘skande’
Die Vrystaat, Noordwes en Limpopo het nie ’n enkele skoon oudit ontvang nie.
Nog minder munisipaliteite behaal skoon oudits
Die ouditeur-generaal se verslag skets ʼn donker prentjie.