ʼn 1-jarige seun is in ʼn kritieke toestand in die hospitaal nadat ʼn veiligheidshek Woensdag in Pretoria op hom geval het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "kind"
Kind se ontbinde lyk in Lenasia gevind
Die ontbinde liggaam van ‘n kind is laat Dinsdagaand in Lenasia, suid van Johannesburg, gevind.
Kind se verbrande lyk in Reigerpark gevind
Die gedeeltelik verbrande lyk van ‘n kind is op ‘n mynhoop in Reigerpark in Boksburg aan die Oos-Rand gevind.
Man betrap toe hy glo 6-jarige verkrag
‘n 20-jarige man sal na verwagting vandag in die Kimberley-landdroshof in die Noord-Kaap verskyn nadat hy glo betrap is terwyl hy ‘n sesjarige meisie verkrag het.
Kind uit rioolpyp gered
ʼn 11-jarige meisie is Donderdagmiddag gered nadat sy in ʼn nou rioolpyp beland en vasgesit het.
Pa, dogtertjie sterf na voertuig in rivier beland
Erik Adendorff (33) en sy sesjarige dogtertjie Limor is oorlede nadat die gesin se voertuig in ‘n rivier beland het naby hul plaas tussen Frankfort en Oranjeville in die Vrystaat.
Tweejarige glo met ouma se vuurwapen geskiet
Die tweejarige seuntjie van KwaZulu-Natal wat in ʼn kritieke toestand in die hospitaal lê, is glo met sy ouma se vuurwapen geskiet.
Tweejarige in Margate geskiet
ʼn Tweejarige seun is in ʼn kritieke toestand nadat hy Donderdagaand omstreeks 21:30 in Margate geskiet is.
Nóg ʼn skoolkind raakgery
Skaars ʼn dag nadat ʼn 10-jarige skoolseun in Pinetown op pad skool toe doodgery is, is ʼn 10-jarige skoolmeisie in Johannesburg ook raakgery.
Sesjarige red sussie, ouma
ʼn Sesjarige seun het Sondagmiddag waarskynlik die lewens van sy ouma en sussie gered.
Liggaam van vermiste kind gevind
Die liggaam van een van die drie kinders wat vroeër die week in Pretoria vermis geraak het, is Saterdag gevind.
Vierjarige skok dood in Gauteng
ʼn Vierjarige dogtertjie het by die Thembelihle informele nedersetting in Lenasia, suid van Johannesburg, doodgeskok.
Agtjarige sterf in Balfour-busongeluk
Wikus Bodenstein, ‘n Gr.1-leerling aan Laerskool Balfour, is Woensdag in ‘n busongeluk dood.
Graad R-leerling sterf toe hy in toilet val
ʼn Sesjarige seuntjie is dood nadat hy in ʼn buitetoilet by sy laerskool in Limpopo geval het.
Vyfjarige verdrink in strandswembad
ʼn Vyfjarige meisie het Sondag in ʼn swembad by Suid-strand in Durban verdrink.
Tweejarige verdrink in KZN-swembad
ʼn Tweejarige seuntjie het Donderdagmiddag in ʼn swembad aan die Natalse noordkus verdrink.
Man en kleuter val 52 verdiepings ver na hul dood
ʼn 35-jarige man en ʼn kleuter is dood toe hulle Sondag uit die 52ste verdieping van ʼn woonstelgebou in Manhattan, New York, geval het.
Dogtertjie verdrink ná sy met skopfietsie in swembad val
Annebel-Madelein van Wyk (1) is dood nadat sy Woensdagaand in ʼn swembad by haar ouerhuis in Capitalpark, Pretoria, verdink het, het Rekord Donderdag berig.
Seuntjie van verdrinking gered danksy ma se flinke optrede
ʼn 20 maande oue babaseuntjie van Benoni in Gauteng is Dinsdagoggend van verdrinking gered nadat sy ma dadelik noodbehandeling toegepas het.
Paartjie terug in hof oor baba se rotdood
ʼn Paartjie van Diepsloot wat verdink word van moord en kinderverwaarlosing van die vrou se sewe maande oue baba, gaan na verwagting vandag weer in die Pretoriase landdroshof verskyn.