Die doel van Nasionale Kinderbeskermingsweek is om gemeenskappe bewus te maak van kinders se regte soos vervat in die Grondwet.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "kinderbeskermingsweek"
Kinders leer hoe om met mekaar te speel
Van der Merwe benadruk dat kinders onder die mees kwesbare lede van die gemeenskap is.
Raak só betrokke by kinderbeskermingsweek
In die oploop na kinderbeskermingsweek gaan die Gauteng-tak van Bright Stars – ʼn mentorskapprogram vir weerlose kinders – ʼn werksessie aanbied oor hoe inwoners ʼn verskil kan maak in ʼn weerlose kind se lewe.