Daarby gaan elke snit oor iets wat kinders na aan die hart lê en daarom kan dit sterk aanbeveel word vir enigiemand met kleuters of jong laerskoolkinders.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "kindermusiek"
[Wen] Jonkman en Baartman: Nuwe, lawwe liedjies vir kinders
Hierdie kompetisie is gesluit: Jonkman en Baartman, die duo wat bestaan uit Leon Gropp en Christiaan Baartman, het pas ʼn nuwe kindermusiekalbum, Jonkman en Baartman sing nuwe lawwe liedjies, uitgereik met lekkerluister-musiek en wat boonop opvoedkundig is.
Bennie Boekwurm is terug
Bennie Boekwurm se CD is ʼn moet vir diegene wat hul kinderjare wil herleef, of wil hê dat hul kinders of kleinkinders ʼn stukkie televisiegeskiedenis moet beleef.
Allegaartjie 3 – Program 59
In vandag se Allegaartjie gesels ons oor die webwerf, Wêreldwyd, en Johan Wilken praat verder oor sy stryd met cholesterol en Elizabeth Fourie kuier in die ateljee om meer te vertel oor haar nuutste geestelike kinderalbum.
Allegaartjie 2 – Program 135
Ons gesels met die fietsryer Helgard Muller, ons kuier by Ilse Fourie, MasterChef Suid-Afrika deelnemer, wat deesdae met haar eie kookprogram spog en ons praat met Elizabeth Fourie oor haar nuutste kindermusiek-album.