Die portefeuljekomitee oor maatskaplike ontwikkeling is besorg oor die beweerde behandeling van gestremde kinders en die hantering van verkragtingsake waarby onderwysers betrek word in Bosbokrand in Mpumalanga.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Kinderwet"
Luister: Die Kinderwet, gesinshereniging en pleegsorg
Henda van der Merwe van die CMR Gauteng-Oos het ʼn paar vrae beantwoord oor die verwydering van kinders uit ouerhuise, asook die gesinsherenigingsproses. Sy het meer oor die Kinderwet vertel en die rol van pleegsorgouers bespreek.
Wysigings aan Kinderwet ‘gee meer mag aan staat’
“Duisende poste [in die aannemingproses] sal deur hierdie wysiging verlore gaan, en die maatskaplike las op die staat sal eenvoudig net groter word.”