ʼn Verrassend mededingende eerste helfte deur die Kings het die Scarlets en die toeskouers laat regop sit, maar toe het die Pro12 kampioenspan van 2016-’17- losgetrek en amok gemaak.
Alles vir die sleutelwoord "kings"
Kings takel verlede seisoen se Pro12-kampioen sonder losmaker
Dit is ver van ideaal af maar onvermydelik: die Southern Kings vertrek Woensdag na Wallis vir die eerste van hulle twee Pro14-wedstryde sonder dat hulle in ʼn opwarmwedstryd gespeel het.
Net sewe weke vir Kings, Cheethas voor Pro12/(Pro14)-afskop
Met hul kaarte steeds styf teen die bors weet waarskynlik net die Cheetahs en die Kings self wanneer hulle by die Pro12 inval om dit ʼn Pro14 te maak.
Bulls se foute, Kings se wil om te wen beslis Loftusstryd
Die Southern Kings se kaptein en losskakel Lionel Cronjé het met die heel laaste aksie van die Superwedstryd op Loftus die wedstryd vir sy span met ʼn strafdoel gewen. Die telling op Loftus teen die Bulls was 31-30.
Lions druk 14 keer, Stormers en Kings wen naelskraap
Hardlooprugby en meer drieë is waarvoor gevra is – en miskien is hierdie versugting van ondersteuners bevredig met die ses eersterangse wedstryde wat die naweek deur Suid-Afrikaanse spanne gespeel is.
Curriebekernuus: Halfeindstryde vir die Eerste Liga op pad
Die Eerste Liga se halfeindstryde in die Curriebekerkompetisie is om die draai.
Eerste Liga: Swak skopwerk kos verloorders
Die Curriebeker se Eerste Liga het Vrydagaand lekker opwinding opgelewer met die voorlopers, die Steval Pumas, wat amper teen ’n vasberade OP Kings-span vasgeval het.
Stormers klop Kings op Nuweland
Die Stormers het die Kings in Port Elizabeth met 24-12 gewen in ‘n saai wedstryd wat geen betekenis in hierdie jaar se Super15 het nie.
Blue Bulls dra die kroon in PE
Die Bulls het die Kings soos onderdane laat lyk nadat hulle die Oos-Kapenaars in Port Elizabeth met 34-0 afgeslag het.
Kings wen Melbourne-riller
Die Kings het die Rebels in ‘n uiters spannende wedstryd in Melbourne geklop.
Kings verras in Canberra
Suid-Afrika se Southern Kings het gedoen wat die magtige Bulls nie laas naweek kon doen nie: hulle het gelykop met die Brumbies in Canberra gespeel.
Canes waai Kings weg in Wellington
Die Hurricanes het vanoggend volpunte op die Super15-rangleer ontvang toe hulle die Southern Kings 46-30 in die Wespac-stadion in Wellington geklop het.