Lindon Wagner en Robin Harwood, wat verlede jaar skuldig bevind is aan moord, poging tot moord en aanranding op Kirsty Theologo tydens ʼn sataniese ritueel, gaan na verwagting Dinsdag in die Johannesburgse hooggeregshofsitting in Palm Ridge gevonnis word.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "kirsty theologo hofuitspraak"
“Ek wens ek kon haar help,” sê broer
Kirsty Theologo se broer het Vrydag aan die Johannesburgse hooggeregshofsitting in Palm Ridge gesê hy wens hy kon sy suster red.