Een van die verdagtes wat in hegtenis geneem is, het vroeër met opknappings gehelp op die plaas waar die aanval plaasgevind het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Klapmuts"
Poging tot moord ondersoek ná aanval op plaas
Die polisie ondersoek ʼn saak van poging tot moord ná ʼn vermeende veiligheidsbeampte vermoedelik op die plaas Eenzaamheid Wines in die Klapmuts-omgewing in die Wes-Kaap aangerand is.
Twee ‘aanvallers’ op Klapmuts-plaas geskiet
Gereedskap wat gewoonlik gebruik word om by huise in te breek, is in een van die verdagtes se besit gevind.
Klapmuts-huisbraak: ‘Dit kon baie erger gewees het’
“Ek het op die bank aan die slaap geraak. Toe ek vroegoggend kamer toe loop, sien ek die buitedeur van my kamer is oop – en toe is daar skielik iemand agter my.”
Nóg ʼn aanval by Klapmuts
Die jongste aanval het naby die plaas van Joubert Conradie, wat verlede week vermoor is, plaasgevind
Klapmuts-plaasmoord: ‘Hulle het my hele lewe in ʼn minuut gevat’
“Ek het vir hom gesê: ‘Ek is lief vir jou.’ Hy het my gehoor, hy wou iets sê, maar het in sy eie bloed geroggel. My dogtertjie het haar pa daar in sy eie bloed sien lê.”
Boer op Wes-Kaap-plaas doodgeskiet
Joubert Conradie (47), ʼn pa van twee en boer van die Klapmuts-omgewing tussen Stellenbosch en die Paarl, is Dinsdagoggend ná ʼn aanval op sy plaas dood.
Polisieman vermoor: Kollega, nog ʼn verdagte skuldig
Twee mans wat op 16 April 2014 by die Klapmuts-polisiestasie ingestorm het en ao. Steven Britz (44) doodgeskiet het, is skuldig bevind.
Vier rowers vas ná skietery met polisie
Vier mans is in hegtenis geneem ná ʼn rooftog by ʼn onderneming in Klapmuts, noord van Stellenbosch in die Wes-Kaap, wat tot ʼn skietgeveg met die polisie gelei het.
Man sterf na voertuie, vragmotor bots
‘n 50-jarige man is dood en vier ander beseer nadat twee voertuie en ‘n vragmotor in ‘n botsing betrokke was op die N1 naby Klapmuts in die Wes-Kaap.
Polisieman wat by stasie doodgeskiet is se naam bekend
Die polisiebeampte van die Wes-Kaap wat Woensdagaand omstreeks 10:30 by die Klapmuts-polisiestasie buite Stellenbosch doodgeskiet is terwyl hy aan diens was, se naam is bekendgemaak.
Polisiebeampte by stasie doodgeskiet
ʼn Polisiebeampte van die Wes-Kaap is Woensdagaand omstreeks 10:30 by die Klapmuts-polisiestasie waar hy of sy aan diens was, doodgeskiet.