Noodskuilings is in Simonstad beskikbaar gestel terwyl die brand in Klawervallei voortwoed.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Klawervallei"
Huise in Simonstad-brand verwoes
Vyf huise en vyf bungalows is verwoes in ʼn brand wat in Simonstad in Kaapstad woed.
[Foto’s] Brandbestryders spook om Simonstad-brand te blus
Meer as 100 brandbestryders spook sedert Woensdag om ʼn brand in die Klawervallei bokant Simonstad onder beheer te bring.