Dié Camino is ʼn unieke staproete wat pelgrims nie net met die verlede gaan verbind nie maar ook met hulself en mekaar.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Klein Karoo"
Boere in Klein-Karoo vra weer vir droogteramptoestand
“Die dam is letterlik kurkdroog en dolleeg. Jy kan regdeur stap. Daar is niks water nie.”
’n Kuier in kleurvolle Calitzdorp
In die skaduwee van die magtige Swartberge vind jy Calitzdorp en dit is hier waar die Klein Karoo ’n mens verras met kleur, prag en praal.
Besigtig wilde jagluiperds in hulle natuurlike habitat
Dié wildreservaat het pas hierdie nuwe ervaring in die natuur bekend gestel, sover bekend die enigste van sy soort in die Klein-Karoo.
Wapens, ammunisie in dam ondersoek
Etlike vuurwapens en ammunisie is in die Raubenheimerdam buite Oudtshoorn in die Klein-Karoo gevind.
Op die spoor van die pioniers van die Wes-Kaapse berge
Dick Metcalf van Prins Albert in die Klein-Karoo is ’n navorser van die bergpasroetes wat ossewapioniers in die 1700’s oor die Bolandse berge na die res van die land gevolg het. Op 92 raak hy só opgewonde hieroor dat hy verklaar “hy het nie nou tyd vir omkap nie”.
Só kry filmstudente se Afrikaanse rolprent vlerke
Daar is ʼn geborgenheid op ʼn studentestel, want almal ken mekaar en maak al vir ʼn wyle rolprente saam. Daar is ʼn samehorigheid op so ʼn stel, want almal het dieselfde passie en doel.
Luister: Christine Barkhuizen-le Roux skryf om te weet sy is nie alleen nie
Barkhuizen-le Roux sê sy het nie die storie agter Drieklawerblaar gaan soek nie, dit is vir haar aangebied. Dié verhaal het in haar hande ʼn meesleurende roman geword oor familie, grond en die ystergreep wat die verlede op ʼn mens kan hê.
5 Minute met Amalia Uys
Amalia Uys was vroeër vanjaar te sien in die fliek ‘Klein Karoo’ en speel tans in die produksie ‘My Vrou se Man se Lyk se Tas’. Sy het ʼn draai in die ateljee kom maak en ʼn paar van haar Afrikaanse gunsteling met ons gedeel,.
Foto’s: Bekendes skud hul vere reg vir Klein Karoo-fliek
Ligte, kamera, aksie! Of eerder drama, liefde en humor – die fliek Klein Karoo voldoen aan al dié aspekte.