Hoe sê ‘n mens dankie vir kinder- en kleinkindervreugde en só baie om te onthou…
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "kleinkinders"
Die vele gedaantes van ’n ouma
“Dis ʼn soort omhelsing wat ek nooit ten volle sal kan beskryf nie. Sy was altyd warm en haar reuk was amper soos ʼn tuiskoms. Sy was wys en sag en sy het my uit my maag laat lag. Dis hoe ek my ouma onthou.”
Vir oumas met kleinkinders wat ver bly
Hoe vorm of behou jy ʼn verhouding met jou kleinkind as hy ver bly?