Hoewel die toekoms donker lyk, het kleinsake-eienaars aan Maroela Media gesê hulle maak slim planne om te oorleef.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "kleinsake"
AfriForum skep aanlyn sakeplatform vir kleinsakeondernemings
“Lede van minderheidsgemeenskappe besef ook toenemend dat ons onsself en mekaar sal moet begin help as die regering ons nie wil help nie.”
Regstreekse uitsending: Hoe oorleef my besigheid die Covid-19-pandemie?
Regstreekse uitsending: Kundiges is dit eens dat die uitwerking wat die inperking op Suid-Afrika se ekonomie gaan hê, veel groter is as die impak van die virus self. Freek Robinson gesels vandag namens Maroela Media met Johan Schoeman, ʼn sakeman en eienaar van ʼn aantal sakeondernemings, en Piet le Roux, uitvoerende hoof van SakeLiga, oor die impak van die Covid-19-pandemie en meegaande regulasies op kleinsakeondernemings.
AfriForum gaan hof toe oor rassekriteria
“Asof dit nie oneties genoeg is dat die regering selfs in krisistye ʼn rasse-agenda bevorder nie, word die situasie vererger deur die minister se doelbewuste wanvoorstellings.”
DA wil kleinsake-minister hof toe sleep oor ras-kriteria
Die DA het die minister van kleinsakeontwikkeling, Khumbudzo Ntshavheni, tot Woensdag 17:00 gegee om haar stellings oor die gebruik van swart ekonomiese bemagtigingskriteria vir die…
Departement van kleinsakeontwikkeling laat vaar raskwotas
Die departement van toerisme is egter vasbeslote om finansiële hulp op grond van ras toe te ken en pak Solidariteit volgende week in die hof.