ʼn Man is doodgeskiet en nog twee gewond nadat ʼn man op hulle losgebrand het by ʼn motorhandelaar in Klerksdorp in Noordwes.
Alles vir die sleutelwoord "Klerksdorp"
5 wat by Klerksdorp-hof ontsnap nog soek
Die vyf het op 17 September in die hof verskyn en is ná die verrigtinge na die aanhoudingselle geneem waar een van die beskuldigdes ʼn vuurwapen uitgehaal en op ʼn polisielid gerig het.”
Vrou wat man glo doodry hoor oor borgtog
Dianne Slabbert het glo ná die voorval bebloed by die kuierplek ingestorm en hulp gesoek.
Vrou vas ná man se dood buite Klerksdorp-kuierplek
Die vrou is Woensdag by haar huis in hegtenis geneem.
N12 buite Potch weer oopgestel
Die polisie spook al van Maandag af om die pad begaanbaar te hou.
Twee gevonnis oor polisiebeampte se moord
Twee mans is in die Noordwes-hooggeregshof gevonnis in verband met die moord op konstabel Armand Wagner.
4 wat man voor gesin keelaf sny kry lewenslank
Toe hulle nie meer geld kon kry nie, het een van die aanvallers kombuis toe gegaan en met ʼn mes teruggekom.
Drie in hof wat glo geldwa in Noordwes beroof
Drie mans wat betrek word by ʼn transitorooftog in Klerksdorp in Noordwes het Maandag vlugtig in die landdroshof op die dorp verskyn, waar die saak teen hulle uitgestel is.
Nege verdagtes in hof oor leeubene, tiervel
Michael Frederich Fourie (42) het saam met nog agt verdagtes in Klerksdorp se landdroshof verskyn op aanklagte van die onregmatige besit van wildsprodukte en betrokkenheid by verbode aktiwiteite wat betref ʼn beskermde of bedreigde spesie.
Oudkonstabel vas oor hy ‘reeksmoordenaar’ glo help ontsnap
Tydens polisieondervraging het dit aan die lig gekom dat die konstabel Batsibile glo help ontsnap het.
Twee verdagtes met ivoor vasgetrek
“Lede van georganiseerde misdaad en die taktiesereaksie-eenheid van Klerksdorp het ʼn Toyota-bakkie voorgekeer en deursoek, wat tot die twee se inhegtenisneming gelei het.”
Gewapende rower kry 25 jaar
Een van die wegkomvoertuie was daarna in ʼn ongeluk betrokke, wat tot Nene se inhegtenisneming gelei het.
Jong vrou aangerand, geskop op Noordwes-plaas
Dit was vermoedelik dieselfde mans wat die afgelope week bokke en skape op die plaas gesteel het en na wie buurtwaglede eergisteraand onsuksesvol in die omgewing gesoek het.
Twaalf van Klerksdorp in hof ná onluste
Die polisie sê die geweld het ontstaan nadat polisiebeamptes Sondagoggend op patrollie in Pienaarsdorp op ʼn plaaslike taxibestuurder se lyk afgekom het. Hy is twee keer met ʼn mes gesteek.
Nege vas ná geweld in Klerksdorp
Toe plaaslike taxibestuurders van hul kollega se moord te hore kom, het hulle hulself groepeer en opgeruk na die taxistaanplek, waar hulle toegeslaan het op buitelanders se stalletjies.
Foutiewe verkeerslig lei dalk tot ongeluk waarin 2 kinders sterf
“Daar was voorheen klagtes oor die funksionaliteit van die driefase-verkeerslig by die aansluiting. Ons het ook beeldmateriaal van die verkeerslig gesien wat Vrydagaand kort ná die ongeluk geneem is.”
12-jarige van Klerksdorp sterf ook ná botsing
Die 12-jarige Aimeé Janse van Rensburg van Klerksdorp in Noordwes wat kritieke beserings opgedoen het in die grusame botsing wat die lewe van ʼn 15-jarige seun geëis het, het aan haar beserings beswyk.
Hoërskoolseun sterf, talle ander beseer ná gru-botsing
“Al wat ons nou kan vra, is: bid net saam met ons.”
Nog ses vas ná groot bankroof
Twee van die verdagtes is glo werknemers van die bank.
SAUK-joernaliste in Noordwes beroof
Die bestuur van die SAUK het Donderdag ʼn aanval op sy verslaggewers veroordeel.