Tussen 2000 en 2020 het die koalabevolking in Nieu-Suid-Wallis, Australië met meer as 50% afgeneem weens ontbossing, droogtes en bosbrande.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "koala"
Honderde koalas dalk dood in Australiese veldbrande
“As ons kyk na ʼn 50%-oorlewingskoers, is dit nagenoeg 350 koalas. Dit is absoluut verwoestend.”