Die burgerregte-organisasie AfriForum het ʼn dringende beroep op alle Suid-Afrikaners in landelike gebiede gedoen om by veiligheidsstrukture betrokke te raak, na die vlaag plaasaanvalle wat in Augustus vanjaar plaasgevind het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Kobus van der Westhuizen"
Kleinhoewe-moord: “Hy was soos ʼn pa vir my”
Kobus van der Westhuizen (58) is Saterdagaand by sy huis op ʼn kleinhoewe naby Hartbeespoort in Noordwes beroof en vermoor.