Ondanks die familie en lidmate van Spirit Word Ministries se geloof dat die selfverklaarde profeet Kobus van Rensburg uit die dood sou opstaan, is hy Vrydag uit dié kerk in Stilfontein in Noordwes begrawe.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Kobus van Rensburg"
“Profeet” Kobus van Rensburg sterf
Die selfverklaarde profeet, Kobus van Rensburg, is Saterdagoggend omstreeks 03:30 dood ná ʼn lang stryd teen kanker.