Volgens Eskom dien die suksesvolle voltooiing van die toets op Koeberg se eenheid 1 “as motivering om soortgelyke stoomgeneratorvervangingsaktiwiteite op eenheid 2 te onderneem”.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Koeberg"
Fase 3-beurtkrag nou van krag
Dié aankondiging kom ondanks die nuus dat eenheid 1 van die Koeberg-kernkragsentrale Saterdag ná byna ’n jaar weer aanlyn gebring is.
Koeberg-eenheid einde vanjaar aanlyn
Die inwerkingstelling van die eenheid, asook toetse wat op die nuwe stoomopwekkers gedoen moet word, sal plaasvind terwyl die eenheid met die netwerk gesinchroniseer word. Eenheid een sal egter nou vyf maande later as aanvanklik beplan weer ten volle in bedryf gestel kan word.
Kommer neem toe oor vertragings by Koeberg
Die opknappingswerk wat die Koeberg-kernkragsentrale weer op dreef sou kry, loop nou ver agter skedule.
Koeberg-opknapping: Mantashe wys hulp van die hand
Koeberg se huidige lisensie verstryk in 2024 en vir goedkeuring dat ʼn verlenging toegestaan word, moet groot opknapping- en moderniseringswerk gedoen word.
Vervanging van stoomontwikkelaars by Koeberg op dreef
Elke stoomontwikkelaar is 22 m hoog – gelykstaande aan ʼn sesverdiepinggebou – met ʼn omvang van 4,5 m aan die bokant, 3,5 m aan die onderkant en ʼn gewig van meer as 320 ton. Vergelyk dít met ʼn Boeing 747 wat na gelang van sy konfigurasie maar tussen 150 ton en 220 ton weeg.
Koeberg nou eers Saterdag afgesit
Eskom sê hy is gereed om met die werk by Koeberg voort te gaan, maar wil hê die nasionale kragnetwerk moet eers weer bestendigheid bereik.
Koeberg se eenheid 1 Donderdag afgeskakel
Hoewel eenheid een by Koeberg se afskakeling tydelik vertraag is, kan dit nie onbepaald uitgestel word nie.
‘Krisis’ met langtermynplan vir Koeberg – verslag
Die Internasionale Kernagentskap (IAEA) is diep bekommerd oor Eskom se plan om die aanleg verder te bedryf.
Kernkragramp ‘onwaarskynlik’; Kaapstad beplan nietemin
“Hoewel dit onwaarskynlik is dat ’n kernkragvoorval by Koeberg sal plaasvind, is dit die moontlikheid daarvan wat ons beste voorbereiding verg.”
Té veel vrae oor Koeberg
Suid-Afrikaners is in die donker oor wat presies gedoen moet word om te verseker dat dit veilig is om die Koeberg-kragsentrale ná 2024, wanneer sy bedryfslisensie verstryk, verder te gebruik.
Eskom op dreef vir groot opknapping by Koeberg
ʼn Stoomopwekker wat by die vervaardigingsaanleg in China geval het, het tot ʼn vertraging in die beoogde opknappingswerk by Afrika se enigste kernkragsentrale gelei.
Koeberg: Kommer oor fout wat ‘vernietigende gevolge’ kon hê
Die fout het amper veroorsaak het dat byna 920 MW se kragopwekking vir Eskom verlore gegaan het.
Stoomopwekkers eers later by Koeberg vervang
Eskom sê die waarskynlikheid is groot dat die eenheid later as beplan by die kragnetwerk gevoeg sal word, sou die stoomopwekkers nou vervang word.
Nog teëspoed vir Koeberg-eenheid
Die uitskop van die eenheid beteken kapasiteit van sowat 900 MW is nie vir die kragnetwerk beskikbaar nie.
Eskom skors Koeberg-bestuurder
Koeberg se eenheid een, met ʼn kapasiteit van 900 MW, is sedert Januarie vanjaar buite werking. Dít terwyl Suid-Afrikaners vandeesweek weer aan beurtkrag onderwerp word.
Koeberg se sirene binnekort getoets
Die sirene sal tot hiér gehoor kan word.
Koeberg-eenheid afgeskakel ná lekkasie
Koeberg het een van sy eenhede vroeër as verwag vir herstelwerk en instandhouding afgeskakel nadat ’n lekkasie opgemerk is.
Geen kommer oor Koeberg ná aardskudding
Die Koeberg-kragsentrale is ontwerp om veel erger aardskuddings te weerstaan as dié een van Dinsdagoggend.
Koeberg kry ses nuwe stoomketels
Die ketels weeg 380 ton elk en is omtrent 20 m lank.