Hier is nog ʼn heerlike resep om Koffiedag op 29 September te vier. Hierdie resep is so maklik, selfs diegene wat nie kan bak nie, sal soos ʼn meesterbakker lyk. Hou Maroela Media dop vir nog unieke koffieresepte.
Alles vir die sleutelwoord "Koffie"
Ons koffiepad: Van boeretroos tot macchiato
Koffie het inderdaad ʼn lang pad gekom sedert ons oupagrootjies tydens die oorlog in die veld patats en boomwortels uitgegrawe het om ʼn blikbeker boeretroos mee te brou.
[Resep] Espresso-wildsburgers
Op 29 September vier die wêreld Koffiedag, maar hier by Maroela Media is ons so lief vir koffie, ons vier dit sommer heelweek. Om hierdie spesiale dag te vier, het ons besluit om resepte deur ʼn koffiekenner, Lani Snyman, uitvoerende beampte verantwoordelik vir kliëntediens by Ciro, te laat ontwikkel.
Kaapse koffiewinkel om dowes te ondersteun
Die Moederstad het Dinsdag die deure van nóg ʼn koffiewinkel geopen, wat dié keer wil sorg vir werkskepping vir dowes.
Koffiemeel vol antioksidante
Terwyl mens reeds uit soveel verskillende soorte meel kan kies, moet jy nie te verbaas wees oor die feit dat koffiemeel nou ook beskikbaar is nie.
Omgee-gemeenskap vir tieners in nood
Die huise bestaan uit ongeveer tien kinders en vier mentors elk. Die doel van die mentors is nie net om te help met alledaagse dinge nie, maar hulle is ook daar vir emosionele bystand en leiding.
Luister: Die bemarking van ʼn spesialiteitskoffie
Lani Snyman bespreek ook volhoubaarheid in die koffiebedryf en vertel ons meer van die projekte wat daarop gerig is om om te sien na die mens en die natuur in dié bedryf.
Luister: Spesialiteitskoffie met espresso
Lani Snyman van Ciro fokus vandag op die verskillende spesialiteitskoffies wat met espresso gemaak word. Sy vertel ook hoe jy koffie in ander resepte kan inwerk.
Luister: Ontwikkel jou palette vir koffie
Daar is meer as 700 verskillende smake en aromas in koffie – iets wat elke mens kan proe, as jy jou palet ontwikkel.
Luister: Boeretroos dryf ʼn ekonomie
Koffie is nie net ʼn lekker drink-dingetjie nie, dit dryf ook die ekonomie van verskeie lande wat dit verbou.
Luister: Maak die beste boeretroos tuis
Lani Snyman van Ciro gee vandag ʼn paar wenke oor hoe om die beste koppie koffie by die huis te maak en hoe om jou koffie te bêre.
Luister: Dit is hoe baristas dit doen
In vandag se aflewering van ons gespreksreeks oor koffie, vertel Lani Snyman van Ciro ons alles van baristas en die opleiding waardeur hierdie kenners moet gaan om vir jou ʼn uitstekende koppie boeretroos voor te sit.
Luister: Kompetisies vir baristas
Lani Snyman, van Ciro, vertel ons vandag meer van die wêreld se koffieverenigings en die kompetisies waaraan baristas kan deelneem.
Luister: Opleiding in die wêreld van koffie
Susan Lombaard het in 2013 met Lani Snyman van Ciro oor ʼn koppie boeretroos gepraat in Maroela Media se ateljee. Ons deel graag weer die gesprekreeks met jou.
Oom Herrie se kerrie: Ongefluite koffie
Danksy buitebeurtkrag het daar ’n nuwe uitdrukking in die Herries se huishouding ontstaan; ongefluite koffie.
Allerhande uitdrukkings oor koffie
Taaltoffie ondersoek die volgende Afrikaanse uitdrukkings oor koffie.
Tukkies verjaag AfriForum oor “regstellendeaksie-koffie”
AfriForum Jeug is vandag deur die sekuriteit van die Universiteit van Pretoria (UP) verbied om hulle veldtog teen rasklassifikasie voort te sit nadat die organisasie koffie teen verskillende pryse aan studente van verskillende rasse verkoop het.
Bejaarde egpaar in vrieskas gekry
Die liggame van Rudolf en Elna van Heerden, ‘n bejaarde egpaar van Belfast in Mpumalanga, is Woensdagoggend in ʼn vrieskas in hul huis opgespoor.