ʼn Man het in die see by Kogelbaai naby Kaapstad verdrink toe hy ʼn ander man uit die water probeer red het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Kogelbaai"
Motorfietsongeluk by Kogelbaai
ʼn Pa en sy seun is in ʼn kritieke toestand nadat hul motorfiets Saterdagaand ʼn motor op die R44 in Kogelbaai in die Wes-Kaap getref het.