Erik le Roux, sjef en broer van die bekende kunstenaar Nataniël, is verantwoordelik vir die beste krieketkolfblad in Frankryk.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "kolfblad"
Wanderers: die stryd gaan voort!
Die derde kriekettoets tussen die Proteas en Indië, wat in die weegskaal was nadat die Wandererskolfblad Vrydag ʼn hele paar keer die bal gevaarlik van ʼn goeie lengte laat spring het, gaan voort.
Kolfblad ‘gevaarlik’; toets in die weegskaal
Die Wandererskolfblad het hom Vrydag so sleg gedra dat die spel sowat 20 minute vroeg stopgesit is met Indië wat in ʼn stewige posisie was om die laaste van die drie toetse teen die Proteas te wen.
Droogte en beseringsvrese dalk Indië se bondgenote
Die Kaapse droogte en die onsekerheid oor die beseringsposisie van ʼn paar van die Proteas se spelers kan ongewone bondgenote wees wat aan Indië die binnebaan in die eerste toets mag gee wat Vrydag op Nuweland begin.