Die Kollektief vir Demokrasie (CD)-ooreenkoms wat Woensdag deur verskeie politieke partye met parlementêre verteenwoordiging onderteken is, is glo nie ʼn koalisie nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "kollektief vir demokrasie"
Opposisiepartye vorm koalisie
Vyf opposisiepartye het Dinsdag aangekondig hulle het ʼn koalisie gevorm vir die algemene verkiesing in 2014.