Die vakbond Solidariteit sê die 14de jaarverslag van die Kommissie vir Billike Indiensneming is soos vorige jare deurmekaar en selfs misleidend.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Kommissie vir Billike Indiensneming"
Kommissie vir Billike Indiensneming interpreteer eie verslag verkeerd – Solidariteit
Die vakbond Solidariteit het Donderdag sy misnoeë daaroor uitgespreek dat die departement van arbeid se Kommissie vir Billike Indiensneming in sy jongste verslag foute herhaal wat die vakbond al voorheen uitgewys het.