Die ANC se 54ste nasionale konferensie word van 16 tot 20 Desember by die Nasrec-eksposentrum in Johannesburg gehou.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "konferensie"
ANC-veterane: ‘Moenie vir korruptes stem nie’
Hulle het gesê dit is nou tyd om dié party tot sy voormalige glorie te herstel.
Voorbereidings by Nasrec reeds in volle swang
Hotelle en lodges rondom Johannesburg sal waarskynlik flink sake doen aangesien minstens 4 000 afgevaardigdes en meer as 1 000 joernaliste van reg oor die land by die konferensie verwag word.
‘Verveligste’ konferensie ooit
Die Europeërs het ʼn blink plan bedink om een keer per jaar weg te breek van die dikwels negatiewe nuus waarmee ʼn mens omring word met ʼn sogenaamde “Boring Conference” waar alles wat alledaags en gewoon is, bespreek word.
Groot uitdagings in SA onderwys, maar sukses ís moontlik
Suid-Afrika kry glo nie waarde vir geld vir die meer as R160 miljard wat jaarliks nasionaal aan onderwys bestee word nie.
“Kla munisipale bestuurders krimineel vir wanbestuur van finansies aan” – AfriForum
AfriForum het aan sy landswye netwerk van takke pro forma beëdigde verklarings en riglyne gestuur wat gemeenskappe kan gebruik om kriminele klagtes teen ʼn munisipale bestuurder te lê indien hy/sy finansiële bestuurswetgewing oortree.