ʼn Troue is iets waarmee almal hulle kan vereenselwig. Elkeen van ons het al ʼn troue as ʼn gas, blommemeisie, vriend of familielid bygewoon (of is self getroud). Ons almal ken troues en weet hoe dit gaan. Dit is presies waar die nuwe Suid-Afrikaanse rolprent Konfetti afspeel: by ʼn troue.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Konfetti"
Allegaartjie 3 – Program 35
Ons gesels met Willem Vogel oor die Gautengse simfonieorkes, vertel jou van die Afri-Visie liedjieskryfkompetisie en praat met Louw Venter oor sy eenmanstuk wat nou op die grootskerm te sien is.