Die 96-jarige monarg het ‘n kierie gebruik om by haar sitplek by die Royal Windsor-perdeskou uit te kom terwyl die gehoor haar staande toegejuig het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Koningin Elizabeth II"
Koningin nie by parlement se opening
“Die koningin sukkel steeds met beweeglikheid en het in oorleg met haar dokters besluit dat sy nie die staatsopening van die parlement sal bywoon nie.”
Barbie vereer koningin Elizabeth II met pop
As jy dol is oor die Britse koninklikes kan jy binnekort vir jou ’n Barbie-weergawe van koningin Elizabeth II aanskaf.
Koningin Elizabeth II word 96
Dit was ’n uitdagende jaar vir die koninklike familie, met kommer oor die koningin se gesondheid en vrae oor die toekoms van die monargie.
Koningin mis Paasdiens
Die koningin sê sy voel uitgeput ná sy van Covid-19 herstel het.
Prins Andrew weer op voorgrond in gedenkdiens
ʼn Noemenswaardige afwesigheid gister was dié van prins Harry, die koningin se kleinseun, wat tans in ʼn regstryd met die Britse regering gewikkel is oor sy veiligheidsreëlings.
Foto’s: Britse koningshuis wys só steun aan Oekraïne
Lede van die Britse koningshuis het die afgelope week hul steun aan die mense van Oekraïne getoon.
Foto’s: Britse koningshuis het bedrywige maand agter die blad
Die koningin skenk fondse aan slagoffers in Oekraïne; Meghan en Harry ontvang familiekuiergaste in Amerika; en ʼn klein koninklike steel harte tydens ʼn rugbywedstryd.
Koningin hervat pligte ná Covid-diagnose
Kommer oor die 95-jarige monarg se gesondheid het die afgelope tyd toegeneem nadat sy verlede jaar by die hospitaal opgeneem is vir ongespesifiseerde toetse en meer onlangs ná haar Covid-19-diagnose.
Onthaal by Windsor-kasteel gekanselleer
Dié uitstel volg sowat ʼn week nadat dit bekend geword het dat die 95-jarige koningin positief vir Covid-19 getoets het.
Koningin toets positief vir Covid-19
Brittanje se 95-jarige koningin Elizabeth II het Sondag positief getoets vir Covid-19.
Prins Charles toets weer positief vir Covid-19
Koningin Elizabeth II toon nie in hierdie stadium enige simptome nie en die paleis wou ook nie sê of sy positief vir die koronavirus getoets het nie.
Foto’s: Koningin Elizabeth II vier 70 jaar op die troon
Koningin Elizabeth II het Sondag die eerste Britse monarg geword om sewe dekades lank te regeer, en het haar “opregte wens” aangekondig dat Camilla, die vrou van haar erfgenaam prins Charles, uiteindelik as gemalin van die koning bekend moet staan.
Foto’s: 70 jaar op die troon vir koningin Elizabeth
Slegs drie ander monarge in die geskiedenis was langer as 70 jaar aan bewind.
Gewapende inbreker by kasteel vasgetrek
Die verdagte is op die terrein van Windsor-kasteel betrap, terwyl die Britse koninklikes daar Kersfees gehou het.
Koningin kanselleer Kersplanne
Dit sal die eerste Kersfees wees wat die monarg heeltemal alleen deurbring, ná haar man, prins Philip, se dood in April vanjaar.
Koningin vir nóg twee weke afgeboek
Luidens die verklaring sal die Britse monarg vir die volgende paar weke niks meer as ligte, lessenaargebonde pligte uitvoer nie.
Koningin kanselleer besoek aan klimaatberaad
Daar is al hoe meer vrae oor die gesondheid van die 95-jarige Britse koningin nadat sy toetse ondergaan en ʼn aand in die hospitaal deurgebring het.
Prinses Beatrice gaan ma word
“Albei families is oorstelp van vreugde oor die nuus.”
Blomme neergelê, vlae hang halfstok vir prins Philip
Koningin Elizabeth en prins Philip het saam duisende afsprake nagekom, asook die koninklike familie deur tye van ongekende verandering gelei.