“Ek moet bieg, ek het ʼn paar traantjies van blydskap gestort,” vertel Arlene Prinsloo oor die Franse-vertaling van haar biografie oor prinses Charlene van Monaco.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "koninklike"
Video: Kanonsaluut vir Belgiese koninklikes met besoek aan SA
Pres. Ramaphosa sal vir die volgende vyf dae gasheer vir koning Philippe, sy vrou, koningin Mathilde, en verskeie Belgiese hooggeplaastes speel.
Eerste besoek aan SA vir Belgiese koninklikes
Dié besoek is volgens die Suid-Afrikaanse presidensie “’n demonstrasie van die sterk bilaterale betrekkinge wat tussen die twee lande bestaan”.
Luister: ‘Prinses Charlene se beste jare lê nog voor’
Arlene Prinsloo, ʼn gesoute Afrikaanse joernalis en selferkende koninklike fanatikus, het onlangs met Maroela Media oor prinses Charlene van Monaco gesels.
Prinses haar koninklike status kwyt ná ‘Japan se Harry en Meghan’ trou
Volgens Japanse wetgewing verbeur vroue in die keiserlike familie hul status wanneer hulle met nie-adellikes in die eg verbind word. Dieselfde reël geld nie vir mans nie.
Rusland hou eerste ‘koninklike troue’ in 127 jaar
Groothertog George Mikhailovich Romanof en sy Italiaanse verloofde, Rebecca Virginia Bettarini, is in St. Petersburg getroud.
Oudkoning erken na jare buite-egtelike dogter
Albert II het nooit openlik ontken dat hy die vrou se pa is nie, maar het lank ook nie ʼn DNS-toets wou ondergaan om die gerugte reg of verkeerd te bewys nie.