Ek het nooit gedink ek sal tot dié gevolgtrekking gedwing word nie: Die regters van die konstitusionele hof wat hul name aan die meerderheidsuitspraak insake Afrikaans aan die Universiteit van die Vrystaat geheg het, verstaan nie die Grondwet nie, skryf Leopold Scholtz.
Alles vir die sleutelwoord "Konstitusionele hof"
Kovsies, Afrikaans en die konstitusionele hof se politieke onderrok
Die probleem hier is dat die konstitusionele hof, in sy poging om aan die agenda van die regerende elite gehoor te gee, homself aan ondermeer roomskeppery, inkonsekwente redenering en verskeie ander drogargumente skuldig maak.
Hof vra hoekom hy moet ingryp oor Zuma
“Elke been van die staat het ʼn rol om te speel. Ek wil seker maak dat die hof nie die parlement se verantwoordelikheid oorneem nie.”
Die val van die jong, siek regstaat – en die groei van ʼn nuwe bedeling: Plan A
Ons situasie is hoogs vloeibaar, soms onstabiel en gevaarlik. Tog is dit vol belofte na mate konsentrasie en territorialisering danksy daadwerklike praktyke ʼn nuwe konstitusionele bedeling van selfstandige gemeenskappe tot stand bring.
Nuwe huiseienaars nie aanspreeklik vir vorige skuld
Die konstitusionele hof het Dinsdag beslis dat historiese munisipale skuld op ʼn eiendom nie na nuwe huiseienaars oorgedra kan word nie.
Boeremag: Pa en seuns nader grondwethof
Die pa en seuns is in 2012 saam met 17 ander mans in die hooggeregshof in Pretoria aan hoogverraad skuldig bevind.
DA kies sy kandidaat vir konstitusionele hof
Die DA het aan pres. Jacob Zuma geskryf met sy keuse van kandidaat vir die konstitusionele hof.
Zumafikasie spruit uit president se grondwetlike magskonsentrasie
Dit is uiters noodsaaklik dat die stelselfout wat ’n Zuma moontlik maak, dringend hersien moet word om te verhoed dat hierdie of ’n volgende “Zuma” die land finaal oor die afgrond stoot. Die magtige presidensiële stelsel bedreig nie net die grondwetlike demokrasie nie, maar die land se toekoms.
Demokrasie deur regspraak
ʼn Regering deur die howe is ongesond, maar tans is dit die land se enigste redding. Laat ons maar net hoop dit bly so en dat geregtigheid op die lang duur sal seëvier.
Doodstraf: Wonderkuur vir misdaad in SA?
Was dit ʼn fout om die doodstraf in Suid-Afrika af te skaf? Kan ʼn argument gemaak word vir die herinstelling van die doodstraf?
Ai tog, president Zuma… jy los ons in die vreemde
So, terwyl baie wag dat Zuma val, hier in die vreemde, laat ons in die vreemde vir ons die bekende bou. Ek begin solank werk.
Regslui bespreek Nkandla-uitspraak tydens seminaar
Lede van die publiek wat antwoorde op vrae rondom die onlangse Nkandla-uitspraak verlang, word genooi om die VRA se blitsseminaar oor dié veelbesproke uitspraak by te woon.
Solidariteit begin internasionale veldtog teen staat se rasplanne
Die vakbond Solidariteit het ʼn omvattende internasionale veldtog aangekondig om die staat se regstellendeaksieplanne teen internasionale konvensies te toets.
Hersiening van hofuitsprake “ongrondwetlik”
Die departement van justisie sê uitsprake deur die konstitusionele hof en die hoogste hof van appèl sal nie hersien word nie, aangesien dit ongrondwetlik sal wees om dit te doen, berig die Saturday Star.
Renate Barnard-regstelsaak: ‘Meer as net ‘n uitspraak’
Renate Barnard gaan Dinsdag, ná ʼn uitmergelende hofgeding wat nege jaar geduur het, uiteindelik die uitspraak van haar regstellendeaksiesaak teen die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) ontvang.
Grondwethof genader oor politieke partye se donateurs
‘n Aansoek is by die konstitusionele hof ingedien om politieke partye te dwing om hulle donateurs bekend te maak, het City Press Sondag berig.