Twee jaar gelede het Riana Nel vir ‘n groot verrassing gesorg toe haar eerste kommersiële album, Die moeite werd, die algehele topverkoper geword het. Nou…
Alles vir die sleutelwoord "kontemporêr"
In my oë- Glanz
In 2009 het die musiekbedryf vir die eerste keer kennis geneem van Arri Opperman toe hy vir Huisgenoot Tempo se liedjieskryfkompetisie ingeskryf het. Intussen het…
Doep is nie dood nie- Jannie du Toit
Op 15 Januarie vanjaar was dit dertig jaar sedert een van die grootste geeste van Afrikaanse musiek, Koos du Plessis, in ‘n motorongeluk dood…
Naweeklyfie- Lianie May
Omtrent drie jaar nadat Lianie May haar derde solo-album, Lank lewe die liefde, vrygestel het, is sy terug met haar jongste vrystelling, Naweeklyfie. Soos wat…
Popster- Wicus van der Merwe
Nadat Wicus van der Merwe net meer as twee jaar gelede ‘n versameling van sy grootste treffers uitgereik het, het hy eindelik sy nuwe album…
Fanta en Cola- Die Campbells
Omtrent ‘n jaar nadat hulle hul vorige album, Voet in die hoek, vrygestel het, is die Campbells terug met hul nuwe album, Fanta en Cola….
Wat die hart van vol is- Pieter Koen
Dit is seker nou al vyftien jaar sedert Pieter Koen as ‘n omroeper by Radio Rippel begin werk het, en sedertdien het hy ook bekendheid…
Dit staan in die sterre- Rinel Day
Omtrent twee jaar gelede het Rinel Day haar eerste, gelyknamige CD vrygestel, maar hoewel dié album twee treffers opgelewer het, naamlik Een somersaand (saam met…
Liefdesoorlog- Gerhard Steyn en Anaïs
Hoewel Gerhard Steyn vanjaar tien jaar in die musiekbedryf is, het sy gewildheid eintlik eers begin toeneem nadat hy sy derde album, Breekbaar, vrygestel…
Hande vol genade- Dozi
In 2001 het die Suid-Afrikaanse publiek vir die eerste keer kennis geneem van Dozi toe hy ‘n keurspel van Afrikaanse liedjies wat hy in…
Liefdesverhale- Anders
Soms gebeur dit dat ‘n kunstenaar of groep eers werklik gewild word nadat hulle hul tweede album vrygestel het. Wynand en Lindi Delport het omtrent…
Laaste kans- Elke Jan Rhaap
Soms gebeur dit dat ‘n talentvolle jong kunstenaar op die toneel verskyn en aanvanklik nie baie aandag trek nie, maar sodra ‘n snit vanaf daardie…
Wat rym met liefde- Andriëtte
Sedert sy in 2007 die naaswenner van die Idols-kompetisie was, het Andriëtte haarself in die Afrikaanse musiekmark gevestig. Haar vierdie album, Wat rym met liefde,…
Seerower- Kurt Darren
Die afgelope jaar was ‘n moeilike tyd in Kurt Darren se lewe, maar hy kon nogtans sy jongste CD, Seerower, betyds vir die Kersmark vrystel.
Op aanvraag- Juanita du Plessis
Teen die einde van verlede jaar het Juanita du Plessis deur verskeie stede van die Verenigde State van Amerika gereis op soek na die…
Afrikaans is groot Vol. 6
Toe die algehele topverkoper-CD’s van 2013 teen die einde van verlede jaar op RSG aangekondig is, het die versamelalbum Afrikaans is groot Vol. 5 vriend…
Dekade van ballades- Gian Groen
Dit is nou al meer as tien jaar sedert Gian Groen se komposisie Vier seisoene kind ‘n treffer vir Laurika Rauch was. Sedertdien het Gian,…
Tydlose treffers- Manie Jackson
Net meer as drie jaar gelede het die plaaslike musiekbedryf vir die eerste keer van Manie Jackson kennis geneem toe hy ‘n groot treffer met…
Steek die vure aan- Bok van Blerk
Na drie jaar se stilte en nadat hy in drie roplrente gespeel het, het Bok van Blerk eindelik sy stilte verbreek en sy vierde album,…
Tribute to the poets- Theuns Jordaan
Dit is seker nou al vyftien jaar sedert Theuns Jordaan sy eerste tree in die Afrikaanse musiekbedryf gegee het, maar eintlik het hy lank tevore…