Dis moeilik om te glo dat Danie Niehaus nou al dertig jaar lank in die musiekbedryf is, want hy het in daardie tyd ‘n legende…
Alles vir die sleutelwoord "kontemporêr"
Agt keer opstaan- Jasmyn
Twee jaar gelede het die musiekbedryf vir die eerste keer kennis geneem van Jasmyn toe haar eerste album, Jy wens jy kon sê, uitgereik het….
‘n Plekkie in jou hart- Silwer en Goud
Verlede jaar het kykNet die talentkompetisie Ons soek die sanger aangebied, maar dit is nie net Pierre Rossouw, die wenner van die kompetisie, wat sedertdien…
4 harte- 4 Werke
Dit het al ‘n paar keer in die geskiedenis van internasionale pop-en-rockmusiek gebeur dat ‘n aantal solokunstenaars bymekaargekom het en ‘n nuwe groep gevorm het….
Alles Afrikaans: Die wêreld se grootste treffers in jou taal
In die 1970’s het dit gereeld gebeur dat internasionale treffers in Afrikaans vertaal is, en self ook treffers geword het; voorbeelde hiervan is Paloma blanca,…
Kom sing ‘n lied in duet- Gé Korsten
Daar is seker min kunstenaars in die plaaslike- of internasionale musiekbedryf wat ewe goed ligte- en klassieke musiek kan sing. Sedert Gé Korsten se eerste…
Jy’s bonatuurlik- Heinz Winckler
Heinz Winckler het beslis as kunstenaar gegroei sedert hy Afrikaans begin sing het, en hierdie album is die beste een wat hy sedertdien vrygestel het. Dis goed dat hy ook ‘n paar Christelike snitte ingesluit het; dit sal maak dat sy musiek by ‘n groter gehoor byval sal vind. Daarom kan hierdie album sterk aanbeveel word.
Goeie dae- Munro
Nadat Munro du Toit in 2007 derde in die Idols-kompetisie gekom het en aan Ons soek die sanger deelgeneem het, het hy pas sy debuutalbum,…
Afrikaans- Elvis Blue
Daar is al hoe meer Idols-wenners-en –deelnemers wat besluit om na Afrikaanse musiek toe oor te skakel en sukses daarmee behaal. Heinz Winckler en Anke…
Ligjare – Jannie du Toit
Luister onderaan die resensie na ‘n paar snitte op die album. Dit is nou al elf jaar sedert Jannie du Toit sy laaste album, Leeuspruit,…
Luister saam met Riaan Cruywagen
Dit gebeur nie gereeld dat ‘n bekende persoonlikheid gevra word om ‘n versameling van sy gunstelingtreffers saam te stel nie. Riaan Cruywagen is egter nie sommer net enigiemand nie; hy is sedert 1976, toe Suid-Afrika televisie gekry het, die “gesig van Afrikaanse nuus”, en nadat hy by die SAUK afgetree het, het hy ook een van die aanbieders van die ontbytprogram Dagbreek op kykNet geword.
Dis hoe ons rol- Jay
Sedert Jay die ATKV Crescendo-kompetisie saam met Joe Niemand onder die naam Joe en Jaco gewen het, het hy diep spore in die musiekbedryf getrap….
Desember-liefde- Amoré
Hoewel Amoré se eerste album, Kamermuur, verlede jaar uitgereik is, het sy nog nie eintlik veel sukses behaal buite die Wes-Kaap waar sy vandaan kom…
Val vir my- Zurilda
Die Afrikaanse musiekbedryf is deesdae vol kunstenaars wat die potensiaal het om baie gewild te word, maar nie die erkenning of die geleenthede kry wat…
4 Keeps- Stephan Visagie
Die afgelope tyd is daar ‘n hele klompie kunstenaars wat gewild geword het op gemeenskapsdradiostasies, maar wat nie regtig so bekend is in gebiede wat…
Trots Afrikaans Vol. 7
Deur die jare is die amptelike Suid-Afrikaanse trefferslys wat op werklike albumverkope gebaseer is, oorheers deur versamelalbums. Die sewende volume van die reeks Trots Afrikaans…
Nommer een- Jakkie Louw
Jakkie het weer met ‘n album vorendag gekom wat ‘n spul treffers gaan oplewer, en weer eens het hy bewys dat hy kmet dieselfde oorgawe laf en ernstig kan wees.
Niks kan my keer nie- Candy Benson
Baie mense sal Candy dalk net sien as nog ‘n blondekop wat nie juis veel het om te bied nie. Dis allesbehalwe die waarheid.
Niks en niemand- Ampie du Preez
As jy nog nie met Ampie se musiek kennis gemaak het nie, kan jy gerus hierdie album by jou versameling voeg.
Joshua na die reën
Joshua na die reën het vorendag gekom met ‘n CD wat byval sal vind by diegene wat op soek is na musiek met integriteit waarvoor ‘n mens nie moeg sal word nie en waarna ‘n mens nog lank sal kan luister.