Net een van die Europese klubspanne waarby Suid-Afrikaners ʼn leidende rol speel, kon die afgelope naweek ʼn titel in die Europese reekse wen.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Kontinentale Skild"
SA woema sorg vir eerste in Duitse rugby
Danksy die daadkrag van twee Suid-Afrikaanse afrigters en ʼn tiental spelers met Suid-Afrikaanse wortels het Duitsland aanstaande seisoen die heel eerste keer ʼn klub wat aan die reeks om die Europese Uitdaagbeker deelneem.