Teenstrydige berigte oor die konvooi met humanitêre hulp wat uit Moskou na die rebellebeheerde gebiede in Oekraïne onderweg is, word steeds ontvang.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "konvooi"
Aanklagte teen bloulig-lyfwagte laat vaar
Die aanklagte van poging tot moord teen twee burgemeester-lyfwagte wat glo op ʼn motoris op die N3-snelweg in KwaZulu-Natal losgebrand het, is laat vaar, het die Pinetown-landdroshof Donderdag aangehoor.
Madiba-konvooi: Motoriste gefrustreerd met padsluitings
Talle motoriste, wat daagliks deur Pretoria se middestad pendel, was gefrustreerd en laat vir werk terwyl honderde roubeklaers, op die sesde dag van nasionale rou, emosioneel langs die strate gestaan het om hul laaste eer aan Mandela te betoon.
Zuma-lyfwag gekoppel aan bloulig-ongeluk
Die swart BMW wat ʼn rooi verkeerslig verontagsaam en ʼn ongeluk in Braamfontein, Johannesburg, veroorsaak het, is in ʼn presidensiële lyfwag se naam geregistreer.