ʼn Man van Lenasia wat glo by ʼn padwoedevoorval betrokke was waar ʼn man doodgeskiet is, is Donderdag in hegtenis geneem.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Koobendran Moodley"
Beloning ná man op borg glo moor
Die polisie in Gauteng het ‘n beloning van R50 000 uitgeloof vir inligting oor ‘n man wat glo moord gepleeg het nadat hy op borg vrygelaat is.