Maar nou sit wonder ek oor “formidabel” en ek wonder of die jonger gaardes almal die woord verstaan. Want netnou reken julle ouma Kitty het ʼn mooi vorm gehad of sy was lekker op “form” soos deesdae se rugbyspelers.
Alles vir die sleutelwoord "Koos Greeff"
Die wetsgehoorsame rebel
Maar daar sit ek halfsiende saam met so sestig manne in die vieslike selle van Opuwo se polisie… Later daai aand kom sit so twaalf of dertien man rondom my lêplek en vra wat maak ʼn predikant nou hier tussen hulle. En dit word ʼn goeie tyd. Tot laat daai nag praat ons diep sake.
Die lig is aan
Toe kom ons by die afsluit en ek vra ewe vroom of ek vir die oompie kan bid. “Nou ja neef, bid dan maar.” Met dié val ek weg en soek ernstig na rede en sin waarvoor om te bid…
Die presiese Duitser
Wat beteken dit nou eintlik om “te” goed of “te” regverdig te wees? Maar laasjaar het ek dit so bietjie beter verstaan.
Die groot vassit
Oppas vir ʼn nat pan. Dis geen mens se speelmaat daai nie.
Kaptein en die muishond
Kaptein kom mooi in gelid met die kolonel totdat hulle so vyf treë van my af kom, toe kry hy spoed. Hy begin rem aan sy leiband en die arme korporaal wat hom begelei moet net vasstaan of Kaptein pluk hom van sy voete af…
Die tier van die Karasberge
Soos ek mos reeds genoem het, is Chris ʼn baie geleerde mens en hy vertel my ʼn wonderlike storie. Ek dink amper dis waar maar jy moet maar self besluit.
Die seuntjie in Kaokoland
As die son sak en die stiltes daal neer oor die woesteny en die naguiltjies flirteer hier bokant jou en voor jou brand ʼn staanvuur; dan is dit die hemel. Onthou net hier loop ook gedoentes en onwelkome bodes rond. En hulle is hard en ongenaakbaar. Lewe dus met een oog oop.
Hoofman Cheesa van Nokaneng en die mielies op die rookvuur
Afrika soek soms net bietjie “fanagalo” en bossiestee langs ʼn rookvuur en genoeg tyd om klipharde mielies te braai en in te knaag, plat op jou sitvlak in die sand.
Die Nissan-lorrie
Duitse skoonpa is ʼn liewe mens wat groot kan droom maar soms werk sy rekenkunde nie so mooi uit nie. Soos die keer toe hy my met die Nissan-lorrie Bethlehem toe stuur. Skynbaar het hy ʼn groterige White-trekker gekoop en ek moet die trekker vir hom loop haal en na sy plaas “Belgrade” daar op die Swaziland-grens anderkant Piet Retief toe vat.
Die Tjirambi-moorde
Die namiddag kuier ek by die hoofman. Want om toestemming te kry van die baas vir ʼn produksie is een ding maar om water te kry, kos die hoofman se akkoord…
Die Namib-springbok
Daai reddingsdaad van die springbok bly maar by my. Soms as die wanhoop oor die gemorste in Afrika my so wil oorrompel, dan dink ek aan daai springbok…
Die duiwel en die Duitser
Later van dae kuier ek by oom Koos van Zyl wat kortby Moordkoppie woon. En toe hoor ek met verwondering die verhaal van daai gat, skryf Koos Greeff.
Dobe se grenspos
By ʼn Afrika-grenspos moet jy tog nie jou humeur verloor nie. Nee, vat dit rustig en bly kalm. Dit het ek op die harde manier geleer, vertel Koos Greeff.
Die ou geweer
ʼn Afgeleefde Musgrave sonder patrone maak mens manmoedig – só het ek daai dag geleer, skryf Koos Greeff.
Wanderlust: Hoofstuk 25
Koos Greeff vertel van hulle lekkerste safari’s ooit.
Wanderlust: Hoofstuk 24
Bokkoors is ‘n nare siekte, skryf Koos Greeff.
Wanderlust: Hoofstuk 23
As ons jag, dan jag ons en jae ons nie rond agter klippekyk of gholfballe nie.
Wanderlust: Hoofstuk 22
ʼn Man se sleepwa moet ʼn ordentlike as kry, verduidelik Koos Greeff.
Wanderlust: Hoofstuk 21
Ou Bob het mos Zimbabwe so opgefoeter totdat ʼn blikkie Coke een miljoen Zims kos. Maar ek bly lief vir die plek en gaat voort om safari’s daar te ry, skryf Koos Greeff.